KYK! GROOTplaas: uitwinning deur skuldeisers

Uitwinning deur skuldeisers is in vandag se ekonomiese klimaat ‘n toenemende realiteit. Enslin Nel verduidelik wat die regsposisie van boere is rakende die hantering van die uitdaging in hierdie regstreekse uitsending van GROOTplaas op kykNET.

Onderhoud datum: 18 Februarie 2020

February 25, 2020

Sign up to our newsletter

Pin It on Pinterest