Tydens die onlangse 10de jaarlikse VDT/Beeld-Kinderfonds Korporatiewe Gholfdag by die Pretoria Buiteklub is ‘n bedrag van R160 000,00 ingesamel wat beteken dat VDT oor die typerk van 10 jaar nou reeds meer as R1 000 000,00 vir die Beeld-Kinderfonds ingesamel het. Hierdie fondse is aangewend om aan die basiese behoeftes en die terapeutiese versorging van baie minderbevoorregte kinders te voorsien.
The following persons appear, from left to right, on the photo taken during the handing over of the cheque of R160 000,00:
Charl Mocke (CMV Accountants), Adri van Staden (Beeld Children’s Fund), Kevin Kitchenbrand (Universal Office Automative Solutions),
Abie Maphala (ABSA), Johan Liebenberg (VDT), Arnold Prinsloo (Eskort), Piet Joubert (Aida) and Steinman de Bruyn (VDT)