Serwitute in die landbousektor, 29-Jan-19

Harrie van Eetveldt het met Lise Roberts op RSG Landbou gesels oor serwitute in die landbousektor.  Luister gerus hier.

February 11, 2019
Tydelike werknemers en die boer. Hoe gaan die posisie verander?

Tydelike werknemers en die boer. Hoe gaan die posisie verander?

Die boerderybedryf kan siklies van aard wees en dus is die gebruik van tydelike werkers om sikliese behoeftes aan te spreek ook ‘n algemene praktyk by baie boere. Voorgestelde wysigings tot ons huidige arbeidswetgewing, reeds in 2010 gepubliseer maar nog nie op die wetboeke nie, mag ‘n wesenlike impak op hierdie praktyke van boere hê en die speelveld rondom die gebruik van tydelike werkers aansienlik verander.

Sign up to our newsletter

Pin It on Pinterest