Weet jy wat jy moet weet van BBSEB en die Nasionale Waterwet?

 
Die Nasionale Waterwet van 1998 reguleer die proses en kriteria waaraan ‘n waterlisensie-aansoek moet voldoen. Een van hierdie kriteria behels dat so ‘n aansoek met ‘n gesertifiseerde afskrif van die applikant se Breë-Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging sertifikaat vergesel moet word. Jacques Marais het op 24 Januarie 2019 in die #GROOTplaas ateljee met Hendri Myburgh gesels oor BBSEB vereistes wanneer dit by water kom. Kyk gerus hier!
February 11, 2019

Sign up to our newsletter

Pin It on Pinterest