by VDT Attorneys | Dec 19, 2019 | Agriculture, Business, Farmers, Farming, Landbou
Petrus van der Walt van VDT Prokureurs verduidelik die regsaspekte van die ontginning, verbotteling en verkoop van fonteinwater op plase. Kyk gerus die insiggewende onderhoud op GROOTplaas weer...
by VDT Attorneys | Nov 15, 2019 | Agriculture, Boere, Farmers, Farming, Landbou, Property, Servitude, Serwitute
Tiaan Koen van VDT Prokureurs brei uit oor serwitute en fokus op grond serwitute in die 8 November 2019 uitsending van GROOTplaas op kykNET. Volg gerus die skakel om weer na die gesprek te...
by VDT Attorneys | Oct 29, 2019 | Agriculture, Property, Servitude
Tiaan Koen het op 23 Oktober met Lise Roberts op RSG Landbou gesels oor persoonlike serwitute en hoe dit in die landbousektor toegepas kan word. Luister gerus weer: http://bit.ly/pers_serwitute...
by VDT Attorneys | Oct 11, 2019 | Agriculture, Boere, Farming, Property, Servitude
Tiaan Koen werp meer lig op persoonlike serwitute, wat dit behels en hoe ‘n mens te werk gaan om dit te registreer. Kyk gerus die #GROOTplaas onderhoud van 2 Oktober 2019 weer hier: ...
by VDT Attorneys | Sep 16, 2019 | Agriculture, Property, Subdivision
Shirande Schmidt gesels in die #GROOTplaas ateljee oor die wetlike aspekte van die onderverdeling van landbougrond. Kyk gerus die onderhoud weer hier: http://bit.ly/landbougrond...