by VDT Attorneys | Nov 15, 2019 | Agriculture, Boere, Farmers, Farming, Landbou, Property, Servitude, Serwitute
Tiaan Koen van VDT Prokureurs brei uit oor serwitute en fokus op grond serwitute in die 8 November 2019 uitsending van GROOTplaas op kykNET. Volg gerus die skakel om weer na die gesprek te...
by VDT Attorneys | Oct 11, 2019 | Agriculture, Boere, Farming, Property, Servitude
Tiaan Koen werp meer lig op persoonlike serwitute, wat dit behels en hoe ‘n mens te werk gaan om dit te registreer. Kyk gerus die #GROOTplaas onderhoud van 2 Oktober 2019 weer hier: ...
by VDT Attorneys | Aug 14, 2019 | Boere, Collections, Credit Act, Credit agreements
Donald Fischer het op 1 Augustus in die GROOTplaas ateljee verduidelik wat ‘n #besoldigingsbevel is, en hoe die proses versonderstel is om te werk. Kyk gerus weer: http://bit.ly/besoldigingsbevele...
by VDT Attorneys | Jun 14, 2019 | Boere, Commercial, Company
PR de Wet het op 31 Mei 2019 met Elsa Esterhuizen in die GROOTplaas ateljee gesels oor wat ‘n maatskappy nou eintlik is, en hoe boere daarby kan baat. Kyk gerus die onderhoud weer om jou kennis in die verband op te knap! ...
by VDT Attorneys | May 10, 2019 | Agriculture, Boere, Farming
Johan Taljaard van VDT Prokureurs het onlangs met Elsa Esterhuizen in die #GROOTplaas ateljee gesels oor grafte op plase en wat die wet hieroor te sê het. Kyk die onderhoud...
by VDT Attorneys | Apr 4, 2019 | Agriculture, Akkoord-heinings, Boere, Farming, Fencing Act, Give-and-take lines, Omheiningswet
#VDTmediaflash Petrus van der Walt het op 28 Maart 2019 met Elsa Esterhuizen die gesprek oor grensheinings en die Omheiningswet verder geneem en het spesifiek oor akkoord-heinings gesels. Kyk die onderhoud weer...