by VDT Attorneys | Aug 21, 2012 | Agri, Employment, Farming, Labour
Die konsep wysigings vorm alreeds ‘n groot bron van gesprekvoering en ondersoek om te bepaal wat die impak hiervan op ons arbeidsektor gaan wees indien hierdie voorgestelde wysigings uitgevaardig sou word. ‘n Onlangse studie deur Small Business Project (SBP), ‘n...